“Beautiful piece of poetry.”
“Hey, Jo! Baie geluk dat jy as een van die Sanlam Sing ‘it-finaliste gekies is! Hoe lank skryf jy al lirieke? Ek skryf al van 1992 af lirieke. Hoe voel jy oor die feit dat Zaki jou lirieke opgeneem het? Ek wou aanvanklik nie vir die kompetisie inskryf nie, maar besluit toe om bietjie na die kunstenaars te gaan luister wat hierdie jaar deelneem. Ek het Zaki se stem gehoor en ek was in vervoering. Ek het van die begin af my hart daarop gesit dat sy my lirieke sal kies. So, om te sê ek het uit my nate gebars van geluk is ‘n bietjie van ‘n “understatement”. Hoekom dink jy het jou lirieke uitgestaan? Ek is ‘n baie visuele mens en ervaar alles as beelde en prentjies, veral emosies en sterk idees. Ek het nog altyd probeer om daardie beelde en prentjies in my kop te laat deurkom in my lirieke. Ek wil hê mense moet onmiddellik ‘n rolprent in hul gedagtes sien wanneer hulle my lirieke lees of hoor.”
"Beautiful poetry, descriptive and metaphoric, left open to interpretation.With strong imagery, feeling words and imaginative perception, yet it’s simple and stark." Zaki Ibrahim
“Just as we thought this was the finalé, we were entertained by songwriter and artist Jo Folscher singing one of his own compositions "Desert Rain". Absolutely phenominal!”
“Jo Folscher interview on MFM 92.6 about "Shadows" entry in NewTunes songwriting contest.”