Logged In As Admin: {{reverbUser.name}} ({{reverbUser.id_unique()}}), Acting As: {{reverbPageObject.data.name}} ({{reverbPageObject.id_unique}})
 
x
SNOTKOP

SNOTKOP

Pop / Dance Johannesburg, GP, ZA  ZA

Shows

Comments

Add Comment
  • BLACK ESE (Artist)
    BLACK ESE
    Nice tunes, Keep up the good work.
  • 7Heaven (Artist)
    7Heaven
    Awesome Track Pleasure to meet you :) 7Heaven ~Indonesia~ Twitter : 7Heaven_Band Facebook : http://www.facebook.com/pages/7Heaven-Band-Ponorogo/184297121629493 Thank You
  • Elmer Pastorius (Artist)
    Elmer Pastorius
    Nice tunes mate! Cheers.
  • Paul Amirault (Artist)
    Paul Amirault
    Solid song . production and vocals. Glad to be your fan!
  • Nick Kosar and Eclectic Dee as "Genre Fuse" (Artist)
    Nick Kosar and Eclectic Dee as "Genre Fuse"
    A gorgeous bouncy track. Great lyrics, Good clear vocals. Good vibes and friendship n` wonderlike 2012 vir u en jou geliefdes.
  • Jennifer Lauren (Artist)
    Jennifer Lauren
    Hi there:) Your music ann voice is so wonderful...what talent you have:) Keep your dreams alive and God Bless** --JL

Photos

About

Label: SELECT MUSIC

Manager: LOUIS DU PLESSIS - Backstage Entertainment 082 822 7013

Bio: SA SE GROOTSTE POP SENSASIE!

Snotkop 2011.

Die splinter nuwe treffer belaaide SNOTKOP album 'EK LAAIK VAN JOL' is uit!
Die album is skaars twee weeke op die rakke en is reeds nommer 4 op DKNT se Top tien beste verkopers, en verkoop soos soet koekies!

Ek laaik van jol is 'n versameling van 15 ...See Full Bio

Icon facebook Icon facebook Icon facebook Icon twitter

Status

Loading...

Press

“Francois Henning was hier is die titel van sy derde solo-album. “Dit is soos ’n vingerafdruk van wie ek is. Jy weet hoe mense soms op skool hul naam op ’n skoolbank uitkrap of op Margate se strand hul naam op ’n rots verf of op ’n boom uitkerf om te sê hulle was daar? “Dis deel van ’n mens se geskiedenis.” Een van die nuwe songs, Ek’s dalk ’n ses, handel oor hoe ’n mens jouself sou rate op ’n skaal van een tot tien, vertel Henning. “Mense vra mos baie hoeveel sou jy jouself gee op ’n skaal van een tot tien. “Dit gaan daaroor dat die omgewing soms verwag jy moet teen ’n sekere ouderdom sekere dinge bereik het en die boodskap is dat al het jy nog nie al daardie dinge bereik nie, is dit oukei. Solank jy gelukkig is met wat jy het.” Fans ken Snotkop teen dié tyd al as ’n muso wat veral ’n voorstander is vir die jeug – hy lewer onder meer steeds anti-dwelm-boodskappe by shows en is baie duidelik dat jong mense trots moet wees op wie hulle”

— Clarissa Grobler, Beeld

Recent Blogs

Stats

  • Song Plays 3,313
  • Video Plays 2,967
  • Total Fans 106,970
  • ReverbNation Fans 207
  • Facebook Likes 106,593
  • Widget Impressions 89

Fans