x

You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your ReverbNation experience.

Gerhard Steyn / Blog

My NUWE CD en DVD

Hallo Ouens, wou julle maar net laat weet my nuwe cd BREEKBAAR is NOU BESKIKBAAR! Sowel as my Nuwe DVD 17 songs op 17 Mei LIVE by Emperor's Palace.....hoop julle geniet dit! Dankie vir al julle support, as dit nie vir julle was nie was ek NIKS! Dankie baie Gerhard Steyn

Feedback