View Lyrics: Dans Met My Modal close icon

Viewing lyrics for Dans Met My by Warren Elliott.

Dans Met My (D)
Deur: Warren Gray Elliott (1 November 2005)

Op die vloer moet jy bly
En die hele aand dans met my
Tot die son op kom… en voëltjies almal fluit

Lekker loopdans en ‘n sokkie-jol
Lekker ”songs” maak die dansvloer vol
ons gaan gly-gly-gly… D-D-Dans vanaand met my.

Koor: Ek wil jou draai, jou la’t swaai, ons moet net hier bly
Op’pie ritme van die “song” dans jy saam met my
My “girl” in my arms maak my baie tuis
Die passies wat ek het wil ek almal wys…

Ons sal dans... deur die nag
Ja die ander mense sal moet wag
As ons gly-gly-gly… D-D-Dans vanaand met my

Lekker loopdans en ‘n sokkie-jol
Lekker ”songs” maak’kie dansvloer vol
ons gaan gly-gly-gly… D-D-Dans vanaand met my.

Herhaal Koor

Ons sal dans… deur die nag
Ja die ander mense sal moet wag
As ons gly-gly-gly… D-D-Dans vanaand met my

Herhaal Koor

Instrumenteel

Herhaal Koor x 2

Dans Met My!

Close