Basic Information
Label: Big Boy Records
Management: Vir besprekings kontak asb vir Karin Geldenhuys Cell: +27 820620146 Email:karingel@mweb.co.za
Kobus Muller
Springs, GP, ZA
Rock / classical / Dance
Bio
Wenner in 2007 van die gewilde SABC 2 en Patricia Lewis sang kompitisie SUPERSTERRE waar meer as 2 Miljoen kykers weekliks vir 13 weke vir hom gestem het.
Was geteken by die internasionale platemaatskapy Sony Music en tans geteken by Big Boy Records, voorheen bekend as Sony BMG met sy 2de album wat reeds goue status bereik het. Sy 3de album in samewerking met Nicholis Louw getitel Kobus Muller – Sou jy my se is ook naby aan die GOUE STATUS merk. Sy 4de CD met 12 Snitte waarvan 11 uit Kobus s...
Artist Stats
Fans: 14,117
Song Plays: 5,079
Visits: 1,933
Video Plays: 147
Widget Hits: 10






