Basic Information

Label: Zamudio Musiek
Management: Rindi Maritz

Join the Mailing List

- OR -
Join the Street Team
Jennifer Zamudio
Pretoria, ZA        Pop / Dans / Afrikaans

Bio

Jennifer Zamudio was al bestempel as een van die “mees stylvolste” vroulike kunstenaars en ook “die vrou met die ontwerperstem”! En wie kan ook haar “pers hare” in die vroeë jaar 2000 vergeet? Of dit nou op die verhoog, op haar albums of selfs sommer net in haar alledaagse doen en late is ... Jennifer Zamudio se energie is aanvoelbaar én aansteeklik.
Ja, waar dié gewilde Afrikaanse donkerkop sangeres met die Spaanse van (foneties: ZA-MOE-DIE-HOU), haarself bevind, is ‘n gróót partytjie gew...

Songs

X
Hart se loper
Jennifer Zamudio
Hart se loper
X
Die Lewe is 'n liedjie
Jennifer Zamudio
Die Lewe is 'n liedjie
Disappear

Chart Position

Pop charts
for Pretoria, ZA.

Artist Stats

Fans: 1,427
Song Plays: 323
Visits: 195
Video Plays: 200
Widget Hits: 5,846

Status

Status: My NUUTSTE CD "Die lewe is 'n liedjie" is nou amptelik beskikbaar!!!