x

You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your ReverbNation experience.

Japie van Graan

Japie van Graan

Other Cape Town, ZA  ZA
Seisoene
Seisoene

Shows

  • 2013

    Mar 16

    Stellenbosch, WC, ZA | 6:00pm

    Japie se vertoning behels meestal eie, oorsponklike musiek, maar ook gunstelinge soos Presley se “Blue suede Shoes” en Bob Dylan se “All along the Watchtower”, wat diep tot hom spreek. Die kunstenaars wat sy styl die meeste beïnvloed het, sluit onder andere Jimmy Hendrix, Stevie Ray Vaughan, Dire Straits, Sixto Rodriguez, Creedence Clearwater Revival en Cat Stevens in. Japie het dié invloede verwerk tot sy eie styl en lirieke wat dikwels ook aan Koos Kombuis herinner.Japie se debuutkonsert is op Saterdag 16 Maart in die Dorpstraat-teater, Stellenbosch. Die verrigtinge begin met aandete om 18:00 en die uur en ’n half lange show laat waai om 20:00. Daar is ’n halfuur lange pouse. Toegang beloop R100, maar as toeskouers verkies om nie (a la carte) te eet nie, word ’n dekkingsheffing van R30 gevra. Skakel 021 889 9158 of stuur ’n e-pos na info@dorpstraat.co.za om jou tafel te bespreek. Gaan loer gerus ook in by www.dorpstraat.co.za .

Photos

Status

This Artist has not yet set a status.

Recent Blogs

Questions

Be the first to ask Japie van Graan a question!

200 characters remaining

Submit Question

Stats

  • Song Plays 193
  • Total Fans 5
  • ReverbNation Fans 3
  • Widget Impressions 8

Fans