Egmond
Bela Bela, ZA
Pop / Afrikaans
Bio
Ongevraagde “Hello“ is Egmond se self-gepende debuut album. Gee Voor Jy Groet, die 1ste single, ontvang sedert Maart 2010 speeltyd op ASTV. Die dans treffer As Jy Wil, was nr 1 op die IDSAA charts. Dis Elektries (feat Yolandi) was spesiaal opgeneem vir die rerelease van die debuut album Ongevraagde "Hello" en het gepaard gegaan met 'n briljante musiekvideo. Egmond se nuutste musiek video is die treffer Mors wat September 2011 uitgereik is.
Press
“Egmond du Plessis van Bela-Bela se musiekvideo's speel sedert Maart 2010 op die Afrikaanse kanaal ASTV. Du Plessis se nuutste treffer, V'more is die sesde treffer van sy debuutalbum Ongevraagde "Hello", wat nou te sien is. Du Plessis se musiekloopbaan het verlede jaar afgeskop toe die ASTV-kanaal hom genader het vir 'n musiekvideo. Die treffer, Gee Voor Jy Groet, speel meer as 'n jaar nadat dit die lig gesien het, steeds minstens een maal per week op die kanaal.”
Artist Stats
Fans: 381
Song Plays: 41
Visits: 379
Video Plays: 36
Blog
Laaste Onderhoud Vir 2010
Dec 31, 2010 at 01:42 AM
Egmond se laaste onderhoud vir 2010 is op Egmond.Co.Za beskikbaar om te lees. Besoek dit vandag nog.




