Logged In As Admin: {{reverbUser.name}}, Acting As: {{reverbPageObject.data.name}} ({{reverbPageObject.data.type}})
 
x

You are using an outdated browser. Please upgrade your browser to improve your ReverbNation experience.

Ruan Wepener / Bio

Ruan kom van 'n dorp teen die Zoutpansberge, Louis Trichardt. Hy het da groot geword, mens geword, en begin songs skryf. Sing was van kleins af sy toekoms en hy gaan dit nie opgee nie.
Na skool is hy Pretoria toe en 'Music Production' geswot. Om te ontspan en weg te kom van die stad lewe gaan hy Hartenbos toe, in die Suidpunt van Afrika.
Ruan het intussen 'n CD kontrak by Red Hotel Records geteken, en sy eerste CD(Sê dit reguit!) het in Oktober 2011 release. Ruan skryf sy eie songs en is besig om aan 'n engelse CD te werk wat internationale kwaliteit is.
Kyk uit vir hom, hy's hier om te bly!

General Info

Band Members
Ruan Wepener
Artist Name
Ruan Wepener
Home Page
http://www.reverbnation.com/ruanwepener
Genres
Other

Contact Info

Location
Pretoria, GP, ZA
Manager
Dano