View Lyrics: Werke van Sy Hande (Die Onbekende) Modal close icon

Viewing lyrics for Werke van Sy Hande (Die Onbekende) by Jac Blanc.

Werke van Sy hande

Ek weier om weer n woord oor jou te skryf
Jy dink nog steeds jys al een wat my bereik
Ek weier om weer my kop oor jou te breuk
Ek dink nog steeds jy's al een wat my gebruik

Ek slaan my oe op na die berge
Waarvandaan sal my hulp dan vandaan kom?

Ek het jou en my in my en jy het al jou vryheid.

Ek weier om weer n woord oor jou te praat
Jou 2 swakhede's jou woord en daad
Jy skuil in plekke waar ek van jou vergeet
Maar binnekort sal ek jou geheel uitvee

Ek slaan my oe op na die berge.
Waarvandaan sal my hulp dan vandaan kom?
Ek slaan my oe op na die wolke...

Ek het jou en my in my en jy het al jou vryheid
jJ het my beroof jy kan dit hou, jy't dit klaar gebruik dis joune
Jy het my beroof jy kan dit hou, jy't haar klaar gebruik
sy's joune, net joune.

Ek slaan my oe op na die wolke.
Daarvandaan sal my hulp dan vandaan kom.
Wat nooit laat vaar die werke van sy hande

Ek het jou en my in my en jy het al jou vryheid.
Al jou vryheid, al jou vryheid, al jou vryheid.

Ek weier om weer n woord oor jou te sing!

Close